Modulekode | MWT 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deel 1: Maatskaplike werk in gesondheidsorg Die eiesoortige aard, behoeftes en dienslewering met betrekking tot maatskaplike werk in gesondheidsorg, geestesgesondheid en persone met gestremdhede. Deel 2: Maatskaplike beleid 'n Inleiding tot maatskaplike beleid. Die aard. kenmerke, omvang en proses van maatskaplike beleid. Die impak van waardes, etiek en maatskaplike regverdigheid op maatskaplike beleid. Konseptuele raamwerk van die beleidsproses. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 210, 220 en DS |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Maatskaplike Werk en Kriminologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App